20
Fri, Sep

Bread / Dough
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Owen Viljoen moes weer leer loop na ‘n operasie om ‘n breingewas te verwyder. Tydens sy rehabilitasie het hy ‘n liefde vir kook en bak ontwikkel. Die resep is maklik en die eindproduk heerlik. Hy het al selfs van sy piesangbrood verkoop so gewild is dit.

deur Owen Viljoen

Bestanddele:
• Halwe koppie margarien
• 1 Koppie suiker
• 2 Koppies meel
• 2 Teelepels bakpoeier

• 4 Groot piesangs
• Halwe teelepel sout
• 2 Eiers
• 1 Teelepel vanilla geursel

Metode:
• Meng al die bestanddele, behalwe die piesangs, bymekaar.
• Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur teen 180 °C.