20
Fri, Sep

Bread / Dough
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Wat is lekkerder as 'n lekker broodjie saam met braaivleis? Of eintlik saam met enige gereg. Karin du Rand is 'n blokvrou administrasiewe bestuurder by Tom's Choice Vleismark en 'n boffin as dit kom by vleisbraai en lekker kos.

Deur Karin du Rand

• Strooi bruin suiker onder in pan, gooi 'n koppie gerasperde kaas oor.
• Rol 1 sakkie brooddeeg in balletjies.
• Sit knoffel tussen balletjies. 
• S
trooi weer bruinsuiker oor.
• Gooi weer 'n koppie gerasperde kaas oor en dan 'n botteltjie room.
Bak teen 180 °C vir 45 minute met deksel op.
Haal deksel af en bak vir verdere 15 minute.